waterval
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterval | watervalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| watervalletjie | watervalletjie |
-
(lêer)
- wa•ter•val
- (geologie) 'n Plek in die landskap waar 'n rivier of stroom se water na benede stort.
- 'n Waterval word gewoonlik gevorm terwyl 'n rivier nog jonk is.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterval.