Kroaties
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Kroaties | Kroatiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [kruˈwɑːtis, kruˈhɑːtis], attributief: [kruˈwɑːtisə, kruˈhɑːtisə]
Met Arabiese letters:
- كْرُوآتِیسْ , attributief: كْرُوآتِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Kroate; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Kroasië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kroaties | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [kruˈwɑːtis, kruˈhɑːtis]
Met Arabiese letters:
- كْرُوآتِیسْ
Betekenisse:
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 4,8 miljoen sprekers; die amptelike taal van Kroasië.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: hr
- ISO/DIS 639-3: hrv
- SIL: CRX
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kroaties

