Oekraïens
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Oekraïens | Oekraïense | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ukrɑˈins, ukrɑˈhins], attributief: [ukrɑˈinsə, ukrɑˈhinsə]
Met Arabiese letters:
- اُوكْرَائِینْسْ , attributief: اُوكْرَائِینْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Oekraïners; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oekraïne.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oekraïens | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ukrɑˈins, ukrɑˈhins]
Met Arabiese letters:
- اُوكْرَائِینْسْ
Betekenisse:
- 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 47 miljoen sprekers; die amptelike taal van Oekraïne.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: uk
- ISO/DIS 639-3: ukr
- SIL: UKR
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oekraïens