Persies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Persies | Persiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈpɛrsis], attributief: [ˈpɛrsisə]
Met Arabiese letters:
- پَِرْسِیسْ , attributief: پَِرْسِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Perse; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Iran.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Persies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈpɛrsis]
Met Arabiese letters:
- پَِرْسِیسْ
Betekenisse:
- 'n Wes-Iraanse taal met ongeveer 24,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Iran.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: fa
- ISO 639-2(B): per
- ISO/DIS 639-3: fas
- SIL: PES