Serwies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Serwies | Serwiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈsɛrvis], attributief: [ˈsɛrvisə]
Met Arabiese letters:
- سَِرْڤِیسْ , attributief: سَِرْڤِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Serwiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Serwië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Serwies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈsɛrvis]
Met Arabiese letters:
- سَِرْڤِیسْ
Betekenisse:
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Serwië en Montenegro.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: sr
- ISO/DIS 639-3: srp
- SIL: SDD

