Tsjeggies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Tsjeggies | Tsjeggiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈtʃɛxis], attributief: [ˈtʃɛxisə]
Met Arabiese letters:
- چَِخِیسْ , attributief: چَِخِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Tsjegge; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Tsjeggiese Republiek.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Tsjeggies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈtʃɛxis]
Met Arabiese letters:
- چَِخِیسْ
Betekenisse:
- 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 12 miljoen sprekers wat in die Tsjeggiese Republiek gepraat word.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: cs
- ISO 639-2(B): cze
- ISO/DIS 639-3: ces
- SIL: CZC
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjeggies