Grieks
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Grieks |
| Attributief | Griekse |
| Partitief | Grieks |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Griekse | Griekses |
| Intensiewe vorm | |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [χriks], attributief: [ˈχriksə], partitief: [χriks]
- gesubstantiveer: [ˈχriksə], meervoud: [ˈχriksəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: خْرِیكْسْ , attributief: خْرِیكْسِی , partitief: خْرِیكْسْ
- gesubstantiveer: خْرِیكْسِی , meervoud: خْرِیكْسِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: Grieks, Griiks; attributief: Griekse, Griikse; partitief: Grieks, Griiks
- gesubstantiveer: Griekse, Griikse; meervoud: Griekses, Griikses
Betekenisse:
- Van, betreffende die Grieke.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
- Van, betreffende die Griekse taal.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Grieks | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
- IPA: [χriks]
Met Arabiese letters:
- خْرِیكْسْ
Spelling tot 1909:
- Grieks, Griiks
Betekenisse:
- 'n Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Griekeland en een van die amptelike tale van Ciprus. Tot 1974 was daar egter twee variante van Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: el
- ISO/DIS 639-2(B): gre
- ISO/DIS 639-3: ell
- SIL: GRK
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Grieks
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Grieks |
| Verboë | Griekse (Vlaams voor klinkers en "h":) Grieksen |
| Partitief | Grieks |
| Verdere verbuigings: Grieks (verbuiging) | |
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- 1. Grieks, van, betreffende die Grieke.
- 2. Grieks, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Griekeland.
- 3. Grieks, van, betreffende die Griekse taal.
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Grieks | |
| Genitief (verouder) |
Grieks | |
| Datief (verouder) |
Grieks(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Grieks | |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Grieksch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [γ̊riks]
- Belgies: [ʝʀiˑks]
Betekenisse:
- Grieks, 'n Indo-Europese taal.