roei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
’n Komeet waarvan die roei duidelik sigbaar is.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  roei     roeie  
Enkelvoud Meervoud
  roei     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (sterrekunde) Die stert van ’n komeet. Uit Nederlands roede ("lat", "rottang"); komete is in die ou dae beskou as ’n straf vir die mensdom.
  2. ’n Netwerk van latte.
  3. Raamstyl van ’n venster.
  4. (sport) ’n Sportsoort.

    Voorbeeldsinne

1. Die roei van die komeet is duidelik sigbaar.
4. Hy neem Saterdae aan roei deel.
Mans wat roei.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  roei 
Verlede Tyd  ek   het geroei        

Werkwoord

    Betekenisse

(skeepvaart), (sport) ’n Vaartuig met roeispane laat beweeg.

    Voorbeeldsinne

Hulle gaan môre op die dam roei.

    Vertalings

  Vertalings:   Stert van ’n komeet
  Vertalings:   Netwerk van latte
  Vertalings:   Raamstyl
  Vertalings:   Sportsoort
  Vertalings:   Werkwoord

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor roei.


Nederlands (nl)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van roeien
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van roeien
  3. gebiedende wys van roeien

    Voorbeeldsinne

1.: Ik roei.
2.: Roei je?
3.: Roei!