Arabies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Arabies |
| Attributief | Arabiese |
| Partitief | Arabies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Arabiese | Arabieses |
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ɑˈrɑːbis], attributief: [ɑˈrɑːbisə], partitief: [ɑˈrɑːbis]
- gesubstantiveer: [ɑˈrɑːbisə], meervoud: [ɑˈrɑːbisəs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: عَرابِیسْ , attributief: عَرابِیسِی , partitief: عَرابِیسْ
- gesubstantiveer: عَرابِیسِی , meervoud: عَرابِیسِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: Arábies, Arábiis; attributief: Arábise; partitief: Arábies, Arábiis
- gesubstantiveer: Arábise; meervoud: Arábises
Betekenisse:
- Van, betreffende die Arabiere.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan 'n Arabiese land.
- Van, betreffende die Arabiese taal.
- Betreffende die Arabiese alfabet.
Afkorting:
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Arabies |
Uitspraak:
- IPA: [ɑˈrɑːbis]
Met Arabiese letters:
- عَرابِیسْ
Spelling tot 1909:
- Arábies, Arábiis
Betekenisse:
- 'n Suidsentraal-Semitiese taal; die amptelike taal van Algerië, Bahrein, Egipte, Irak, Jemen, Jordanië, Katar, Koeweit, Libanon, Libië, Marokko, Mouritanië, Oman, Palestina, Saoedi-Arabië, Sirië, die Soedan, Tunisië, die Verenigde Arabiese Emirate en Wes-Sahara en een van die amptelike tale van Djiboeti, Eritrea, Israel, Somalië en Tsjad.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: ar
- ISO/DIS 639-3: ara
- SIL: ABV
Afkorting:
Vertalings
|