tradisionele Sjinees
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
IPA: [trɑdisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trədiʃuˈniə̯lə ʃiˈniə̯s, trɑdisiuˈniə̯lə siˈniə̯s, trədisiuˈniə̯lə siˈniə̯s]
Betekenisse:
- tradisionele Sjinees; die alfabet waarmee die Sjinese taal op Taiwan, in Hongkong en Makau geskryf word.
Wisselspelling:
Verwante woorde:
Vertalings
|
|