vereenvoudigde Sjinees
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoordgroep
Uitspraak:
IPA: [fəriə̯nˈfəʊ̯dəxdə ʃiˈniə̯s, fərĩə̯̃ˈfəʊ̯dəxdə ʃiˈniə̯s, fəriə̯nˈfəʊ̯dəxdə siˈniə̯s, fərĩə̯̃ˈfəʊ̯dəxdə siˈniə̯s]
Betekenisse:
- vereenvoudigde Sjinees; die alfabet waarmee die Sjinese taal in die Volksrepubliek van Sjina en Singapoer geskryf word.
Wisselspelling:
Verwante woorde:
Vertalings
|
|

