Iers
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Iers |
| Attributief | Ierse |
| Partitief | Iers |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA: predikatief: [iːrs], attributief: [ˈiːrsə], partitief: [iːrs]
Met Arabiese letters:
- predikatief: اِیرْسْ , attributief: اِیرْسِی , partitief: اِیرْسْ
Betekenisse:
- Van, betreffende die Iere.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ierland.
- Van, betreffende die Ierse taal.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Iers |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [iːrs]
Met Arabiese letters:
- اِیرْسْ
Betekenisse:
- 'n Eiland-Keltiese taal met ongeveer 355 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Ierland.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: ga
- ISO/DIS 639-3: gle
- SIL: GLI
Sinonieme:
Vertalings
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Iers
Nederlands (nl)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Iers |
| Verboë | Ierse (Vlaams voor klinkers en "h":) Iersen |
| Partitief | Iers' |
| Verdere verbuigings: Iers (verbuiging) | |
Byvoeglike naamwoord
Spelling tot 1934:
Uitspraak:
- IPA:
Betekenisse:
- Iers, van, betreffende die Iere.
- Iers, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Ierland.
- Iers, van, betreffende die Ierse taal.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Iers | |
| Genitief (verouder) |
Iers' | |
| Datief (verouder) |
Iers(e) | |
| Akkusatief (verouder) |
Iers | |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Spelling tot 1934:
- Iersch
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [iːrs]
- Belgies: [iːʀs]

