Sjinees
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Sjinees |
| Attributief | Sjinese |
| Partitief | Sjinees |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Sjinese | Sjineses |
Byvoeglike naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [ʃiˈniə̯s], attributief: [ʃiˈniə̯sə], partitief: [ʃiˈniə̯s]
- gesubstantiveer: [ʃiˈniə̯sə], meervoud: [ʃiˈniə̯səs]
Met Arabiese letters:
- byvoeglik: predikatief: شِینَِیسْ , attributief: شِینَِیسِی , partitief: شِینَِیسْ
- gesubstantiveer: شِینَِیسِی , meervoud: شِینَِیسِسْ
Spelling tot 1909:
- byvoeglik: predikatief: Sjinees; attributief: Sjinése; partitief: Sjinees
- gesubstantiveer: Sjinése; meervoud: Sjinéses
Betekenisse:
- Van, betreffende die Sjinese.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sjina.
- Van, betreffende die Sjinese taal.
- Betreffende die Sjinese alfabet.
Wisselspelling:
Vertalings
|
|
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sjinees | Sjinese |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- شِینَِیسْ , meervoud: شِینَِیسِی
Spelling tot 1909:
- Sjinees, meervoud: Sjinése
Betekenisse:
- Lid van 'n Sjinees-Tibettaanse volk.
Wisselspelling:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sjinees |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ʃiˈniə̯s]
Met Arabiese letters:
- شِینَِیسْ
Betekenisse:
- 1. 'n Versamelnaam vir verskeie Sjinees-Tibettaanse tale. Die belangrikste Sjinese dialekte is: Gan, Hakka, Hoenannees, Kantonnees, Mandaryns, Noord-Min, Suid-Min en Woe.
- 2. Mandaryns.
Wisselspelling:
Sinonieme:
- 1. Sinities
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: zh
- ISO/DIS 639-2(B): chi
- ISO/DIS 639-2(T): zho