Amos
Voorkoms
- IPA: ['amos]
- Die 30ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Alhoewel Amos uit Juda afkomstig was, het hy teen die middel van 8ste eeu v.C. as profeet teen die noordelike Israel opgetree.
| Vertalings: Amos | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Amos.