Dhimotiki
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Dhimotiki |
Uitspraak
- IPA: [ðimutiˈki]
Met Arabiese letters
- ذِیمُوتِیكِي
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Indo-Europese taal en een van die twee Nieu-Griekse taalvariante; die amptelike taal van Griekeland.