Moderne Grieks
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Moderne Grieks |
- IPA: [muˈdɛrnə ˌχriks]
- مُودَِرْنِی خْرِیكْسْ
- Móderne Grieks, Móderne Griiks
- 'n Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers. Tot 1974 was daar egter twee variante van Nieu-Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa. Vandag word veral van Dhimotiki gebruik gemaak.