Goedjarati
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Goedjarati | — |
- Van Goedjarati ગુજરાતી (gujrātī).
- IFA: [gudʒara:ti]
- Goe•dja•ra•ti
- (taal) ’n Indo-Ariese taal wat hoofsaaklik in die Indiese staat Gujarat gepraat word.
- ISO 639-1: gu
- ISO 639-2: guj
- ISO 639-3: guj
- Glottolog: guja1252
| Vertalings: Goedjarati | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Goedjarati.