Jona

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Voorstelling van Jona wat deur die vis uitgespoeg word.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Jona     Jonas  

Uitspraak

IPA: ['jona]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die 32ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is, asook die vierde van die sogenaamde twaalf Klein Profete.

    Voorbeeldsinne

Die boek Jona handel oor die profeet Jona, seun van Amitai, wat wegvlug voor God, nadat God hom geroep het om sy oordeel oor die groot stad Nineve aan te kondig.

    Holonieme

Klein Profete, Ou Testament, Bybel

    Vertalings

  Vertalings:    Jona
Deens: Jonas(da)
Duits: Jonas(de)
Engels: Jonah(en)
Fins: Joona(fi)
Frans: Jonas(fr)
Ido: Ionas(io)
Italiaans: Giona(it)
Latyn: Ionas(la)
Lets: Jonas(lv)
Litaus: Jonos knyga
Nederlands: Jonas(nl)
Noors: Jonas(no)
Pools: Księga Jonasza(pl)
Portugees: Jonas(pt)
Roemeens: Iona(ro)
Slowaaks: Jonáš(sk)
Sloweens: Jona(sl)
Spaans: Jonás(es)
Sweeds: Jonas(sv)
Tagalog: Jonas(tl)
Tsjeggies: Jonáš(cs)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jona.