Kartager
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kartager | Kartagers |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كَرْتَاخِرْ , meervoud: كَرْتَاخِرْسْ
Spelling tot 1909
- Carthager, meervoud: Carthagers
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoner van Kartago in die Oudheid.