Gaan na inhoud

paling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Madagaskar-bontpaling.
Enkelvoud Meervoud
  paling     palings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  palinkie     palinkies  
Sedert 1189/1190 in Oudnederlands opgeteken as paelding of paledinge. Dit gaan moontlik terug op Proto-Germaans *pathaling of *palathing, maar dit het selfs binne Germaans 'n beperkte verspreiding en is daarbuite in Proto-Indo-Europees onbekend. Dit is moontlik 'n substraatwoord. .[1]
Hulp:IPA: [ˈpɑː.lɪŋ]
pa•ling
(visse) 'n Dun, langwerpige soort vis wat aan die genus op Wikispecies Anguilla in die familie op Wikispecies Anguillidae behoort.
Daar is vier spesies varswater-palings in Suidelike Afrika: die geelbekpaling (Anguilla mossambica), kortvinpaling (Anguilla bicolor bicolor), Afrika-bontpaling (Anguilla bengalensis labiata) en die Madagaskar-bontpaling (Anguilla marmorata).
So glad soos 'n paling (glibberig; kom met alles weg).
Aal is nog geen paling nie (nie gelyk aan sy meerdere nie).

    Vertalings

  Vertalings:    paling
Engels: eel(en)
Nederlands: paling(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor paling.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord paling m palingen 
Verkleinwoord palinkje palinkjes  
Hulp:IPA: [ˈpa.lɪŋ]
   
(lêer)
pa•ling
(visse) Paling, vis uit die genus Anguilla, hoofsaaklik die Europese spesie op Wikispecies Anguilla anguilla.
«"Gerookte paling" en "paling in 't groen" zijn gewilde lekkernijen.»
"Gerookte paling" en "paling in die groen" is gewilde lekkernye.

    Sinonieme

aal