Khmer
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Etimologie
- van die Pali term Khemera ("iemand wat heilsaam is").
Uitspraak
- IFA: [kme:r]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Khmer | Khmers |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Lid van die grootste bevolkingsgroep in Kambodja.
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Khmer | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Taalkodes
- ISO 639-1: km
- ISO 639-2: khm
- ISO 639-3: khm
- Glottolog: khme1253
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Khmer | |||
---|---|---|---|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Khmer.