Klaagliedere
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Klaagliedere | — |
-
(lêer)
- Die 25ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Klaagliedere handel oor die verskriklike dinge wat die volk van die Here deurgemaak het toe Jerusalem beleër en verwoes is en die bevolking in ballingskap weggevoer is.
| Vertalings: Klaagliedere | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Klaagliedere.