Ronga

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Ronga     Rongas  

Uitspraak

IPA: [ˈroŋgɑ], meervoud: [ˈroŋgɑs]

Met Arabiese letters

رَُونْگَ , meervoud: رَُونْگَسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demoniem) 'n Lid van 'n volk in Mosambiek.

    Vertalings

  Vertalings:    Ronga
Grieks (Dhimotiki): Ρόγκα(el) (Rongga)
Grieks (Dhimotiki): Ρόγκα(el) (Rongga)
Russies: ронга(ru) (ronga)
Spaans: ronga(es)
Sweeds: ronga(sv)
Enkelvoud Meervoud
  Ronga     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 727 duisend sprekers (2000).

    Taalkodes

ISO/DIS 639-3: rng
SIL: RON

    Vertalings

  Vertalings:    Ronga
Bretons: rongaeg(br)
Frans: ronga(fr)
Esperanto: ronga lingvo(eo), ronga(eo)
Grieks (Dhimotiki): ρόγκα(el) (rongga)
Grieks (Katharewoesa): ρόγκα(el) (rongga)
Novial: Rongum
Pools: język ronga(pl)
Portugees: ronga(pt)
Russies: ронга(ru) (ronga)
Spaans: ronga(es)
Sweeds: ronga(sv)


Duits (de)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Ronga m/v Rongas, Ronga
Genitief Rongas Rongas, Ronga
Datief Ronga Rongas, Ronga
Akkusatief Ronga Rongas, Ronga


Met fraktuurletters

, meervoud:

Uitspraak

IPA: Standaardtaal tot 1957: [ˈrɔŋga], meervoud: [ˈrɔŋgas, ˈrɔŋga]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈʀɔŋga], meervoud: [ˈʀɔŋgas, ˈʀɔŋga]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈroŋg̊a], meervoud: [ˈroŋg̊as, ˈroŋg̊a]
Switserduitse standaardtaal: [ˈrɔŋga], meervoud: [ˈrɔŋgas, ˈrɔŋga]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demoniem) Ronga, 'n lid van 'n volk in Mosambiek.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief Ronga o
Genitief Ronga
Datief Ronga
Akkusatief Ronga

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Ronga, 'n Sintoetaal.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Ronga Rongas, Ronga

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [ˈɹoŋga], meervoud: [ˈɹɔŋgaz, ˈɹɔŋga]
Brits: [ˈɹɒŋgə], meervoud: [ˈɹɒŋgəz, ˈɹɒŋgə]
Amerikaans: [ˈɹɑːŋgə], meervoud: [ˈɹɑːŋgəz, ˈɹɑːŋgə]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demoniem) Ronga, 'n lid van 'n volk in Mosambiek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Ronga

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Ronga, 'n Sintoetaal.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) Ronga m Rongas
(met lidwoord) le Ronga les Rongas

Uitspraak

Hulp:IPA: [ʁɔ̃.ga]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demoniem) Ronga, 'n lid van 'n volk in Mosambiek.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Ronga m/v Ronga, Ronga's

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈrɔŋ.ga]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(demoniem) Ronga, 'n lid van 'n volk in Mosambiek.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Ronga o

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Ronga, 'n Sintoetaal.