Sefanja
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Sefanja | Sefanjas |
Uitspraak
- IPA: [se'fʌnja]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die 36ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as die Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
Voorbeeldsinne
- Sefanja is die negende van die sogenaamde twaalf Klein Profete.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Sefanja | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sefanja.