Soekresultate

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Waar/wanneer iets stop; die punt in ruimte of tyd as iets ophou. Iemand wag vir my aan die einde van die straat. begin end, ent eindig...
    418 G (27 woorde) - 09:36, 17 Februarie 2018
  • leeg Sonder inhoud; met niks daarin. Die swembad is leeg, tap asseblief water in. Sy glas loop leeg (oud en aan die einde van die lewe). vol...
    496 G (27 woorde) - 11:03, 17 Februarie 2018
  • ānus (ring). anus (anatomie) 'n Opening aan die einde van die rektum waardeur afvalstowwe die liggaam verlaat. Die meeste lewende wesens, van sywurms tot...
    746 G (53 woorde) - 10:57, 17 Februarie 2018
  • vraag•te•ken 'n Leesteken wat mens aan die einde van 'n vraag sit. Sit 'n vraagteken agter die sinne wat vrae stel. My kop draai met vraagtekens....
    472 G (28 woorde) - 07:30, 14 Februarie 2018
  • aan die einde van die dikderm. Blindedermontsteking (appendisitis) is die ontsteking van die blindederm, wat op 'n appendisektomie (uithaal van die blindederm)...
    758 G (40 woorde) - 10:57, 17 Februarie 2018
  • uit•ein•de•lik Ten slotte; afsluitend; op die ou end; nie tussendeur nie, maar aan die einde. Die uiteindelike resultaat is al wat tel. Na 'n hele tyd;...
    677 G (38 woorde) - 11:10, 17 Februarie 2018
  • aan•hang•sel (rekenaarwetenskap) Iets by bygevoeg is aan die einde van 'n e-pos, boek, dokument, ens. 'n Deel van iets wat groter en belangriker is; iets/iemand...
    608 G (53 woorde) - 09:41, 17 Februarie 2018
  • (wetenskap) Die totale hoeveelheid materie in 'n objek. Groot hoeveelheid; menigte. Die totale massa van ’n ster bepaal sy evolusie en wat aan die einde van sy...
    579 G (58 woorde) - 19:39, 18 Februarie 2018
  • by•la•e Addisionele inligting; verdere toeligting; aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van 'n verklarende...
    697 G (58 woorde) - 18:07, 11 Februarie 2018
  • by•laag Addisionele inligting; verdere toeligting; aanvullende materiaal aan die einde van 'n boek, artikel, dokument of ander teks, gewoonlik van 'n verklarende...
    705 G (64 woorde) - 18:06, 11 Februarie 2018
  • met een of meer nulle aan die einde. Vol; vetterig; 'n geronde vorm. Koning Arthur sit aan 'n ronde tafel met sy ridders. Die wyn het 'n ronde smaak...
    1 KG (83 woorde) - 11:06, 17 Februarie 2018
  • opgeroep. Aan die einde van die diens word die "Onse Vader" gesing. Sien Wikipedia vir meer inligting oor diens. Hulp:IPA: [dins]     Genitief van die: dié...
    1 KG (117 woorde) - 03:22, 26 Julie 2019
  •     ei•land 'n Stuk land wat aan alle kante deur water omgewe is. Ná die einde van die laaste ystyd het die seevlak gestyg en het Groot-Brittanje 'n eiland...
    685 G (40 woorde) - 07:15, 3 Mei 2020
  • ge•du•ren•de Tydens; binne die genoemde tyd: Van begin tot einde van (om aan te dui hoe lank iets voortduur). Binne die tydsverloop van (om aan te dui binne watter...
    651 G (69 woorde) - 09:40, 17 Februarie 2018
  • na die gelykwaardige behandeling van vroue ten opsigte van mans op maatskaplike en politiese gebied. Die term feminisme word sedert die einde van die negentiende...
    567 G (61 woorde) - 09:43, 17 Februarie 2018
  • 1807 gedoen. Die Arabiese alfabet waarop dit baseer is 'n medeklinkerskrif. Die klinkers word aangegee deur tekentjies bo- of onderkant die medeklinkers...
    2 KG (52 woorde) - 22:08, 29 Julie 2019
  • Plek/tyd/geleentheid waar iets begin (het). In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. einde eerste persoon enkelvoud teenwoordige...
    902 G (104 woorde) - 10:28, 18 Maart 2018
  • bed klim» 'n Slegte bui hê. «Met een been in die graf staan.» Oud en afgeleef wees. Naby die einde van die lewe. «Op een been kan 'n mens nie loop nie...
    2 KG (214 woorde) - 01:18, 25 Julie 2019
  • «Die graf maak almal gelyk.» Die dood wis alle verskille tussen mense uit. «Met een voet/been in die graf.» Oud en afgeleef wees. Naby die einde van...
    1 KG (135 woorde) - 15:52, 26 Februarie 2018
  • 'n Musiekbalk met 'n crescendo en 'n decrescendo aan die einde....
    550 G (26 woorde) - 06:41, 12 Februarie 2018
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).