Tsjeremissies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Tsjeremissies | Tsjeremissiese |
- IPA: [tʃerəˈməsis], attributief: [tʃerəˈməsisə]
- چَِرِمِسِیسْ , attributief: چَِرِمِسِیسِی
- Van, betreffende die Mari's; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Mari-El.
Vertalings: Tsjeremissies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Tsjeremissies | — |
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 600,5 duisend sprekers. Daar is egter twee variante van Marijies: Weide-Marijies en Berg-Marijies.
- ISO/DIS 639-3: chm
Vertalings: Tsjeremissies | |||
---|---|---|---|
|