Marijies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Marijies | Marijiese | |
- IPA: [mɑˈrijis], attributief: [mɑˈrijisə]
- مَارِییِیسْ , attributief: مَارِییِیسِی
- Van, betreffende die Mari's; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Mari-El.
| Vertalings: Marijies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Marijies | — |
- (taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 670 duisend sprekers. Daar is egter twee variante van Marijies: Weide-Marijies en Berg-Marijies.
- ISO/DIS 639-3: chm
| Vertalings: Marijies | |||
|---|---|---|---|
|
|||