Gaan na inhoud

antideeltjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf antipartikel)
Enkelvoud Meervoud
  antideeltjie     antideeltjies  
Van anti- + deeltjie
an•ti•deel•tjie
(fisika) Enige subatomiese deeltjie wat dieselfde massa, spin en gemiddelde lewensduur as ’n ander deeltjie het, maar waarvan ander eienskappe soos die lading die teenoorgestelde is.

    Sinonieme

antipartikel
antimaterie

    Antonieme

deeltjie
partikel

    Hiponieme

antineutron
antiproton
positron

    Vertalings

  Vertalings:    antideeltjie
Duits: Antiteilchen(de)
Engels: antiparticle(en)
Frans: antiparticule(fr)
Nederlands: antideeltje(nl)
Russies: античасти́ца(ru) (antitsjastitsa)
Sweeds: antipartikel(sv)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antideeltjie.