gluon
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
gluon | gluone, gluons |
- IFA: /ˈɣlywɔn/
- Van Engels gluon: glue + -on
- glu•on
- (fisika) ’n Massalose ykboson wat kwarke saambind om barione, mesone en ander hadrone te vorm; word verbind met die sterk kernkrag.
- anti-gluon
- gluodinamika
Vertalings: gluon | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gluon.