Gaan na inhoud

bofbalveld

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bofbalveld
Enkelvoud Meervoud
  bofbalveld     bofbalvelde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bofbalveldjie     bofbalveldjies  
bofbal +‎ veld
   
(lêer)
bof•bal•veld
(sport) Veld waarop bofbal gespeel kan word
  1. Hy voer sy oorloë en strategieë in sy kantoor, nie noodwendig op die bofbalveld nie.[1]
  Vertalings:    bofbalveld
Engels: baseball field(en)
Nederlands: honkbalveld(nl) o