bok
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bok | bokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bokkie | bokkies |
-
(lêer)
- bok
- Mak soogdier wat as kleinvee aangehou word; 'n lid van die familie Caprinae.
- Wildsbok; plantvretende ewehoewige soogdier wat in die natuur voorkom; lid van die familie Bovidae.
- Ringperd; 'n apparaat wat vir gimnastiek gebruik word.
- Elke plaas behoort 'n bok of wat vir melk en vleis aan te hou.
- Die bok het geskrik en oor die wildtuin se draad gespring.
- Die gimnas moet homself met net sy hande bokant die bok hou. Geen ander deel van sy liggaam mag aan die bok raak nie.
- «Sonder kruit 'n bok skiet.»
- 'n Flater begaan.
- «Vleis braai voor jy die bok skiet.»
- Op iets staatmaak voor jy daar sekerheid oor het.
- «Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
- Baie bang wees.
- «’n Ou bok hou van jong blare.»
- Ou mans hou soms van jong meisies.
- «Hoe ouer die bok, hoe harder die horing.»
- Hoe ouer 'n mens is, hoe meer ervare is hy.
- «'n Ou bok lus ook wel 'n groen blaartjie.»
- 'n Ouerige mens hou ook van iets lekkers.
Vertalings: Mak bok | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Wildsbok | |||
---|---|---|---|
Vertalings: Apparaat vir gimnastiek | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bok.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | bok m | bokken |
Verkleinwoord | bokje | bokjes |
- Hulp:IPA: [bɔk]
-
(lêer)
- Manlike lid van Capra aegagrus hircus
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok v (tot 1938:) g |
boka, (tot 1938:) boken |
bøker | bøkene |
Genitief | boks | bokas, (tot 1938:) bokens |
bøkers | bøkenes |
- IPA: [buːk]
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok (tot 1938:) g |
boka, (tot 1938:) boken |
boker | bokene |
Genitief | boks | bokas, (tot 1938:) bokens |
bokers | bokenes |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok v | boka, (tot 1938:) boki |
bøker | bøkene |
Genitief | boks | bokas, (tot 1938:) bokis |
bøkers | bøkenes |
- IPA: [buːk]
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok v | boka, (tot 1938:) boki |
boker | bokene |
Genitief | boks | bokas, (tot 1938:) bokis |
bokers | bokenes |
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok g | boken | bokar | bokarna |
Genitief | boks | bokens | bokars | bokarnas |
- Hulp:IPA: [buːk]
-
(lêer)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | bok g | boken | böcker | böckerna |
Genitief | boks | bokens | böckers | böckernas |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Woorde in Boekmaal
- Woorde in Nieu-Noors
- Woorde in Sweeds
- Woorde met oudio in Sweeds