Gaan na inhoud

daaraan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
daaraan
Samestelling met daar (voornaamwoord) en aan (voorsetsel).
daar•aan
Aan iets of iemand; aan dit; aan die.
As 'n motorvoertuig breek word dit na 'n motorhawe geneem waar 'n motorwerktuigkundige daaraan kan werk.
daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thereon(en)
Nederlands: daaraan(nl)