Gaan na inhoud

daarvoor

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voornaamwoord
daarvoor
Samestelling van daar (voornaamwoord) en voor (voorsetsel).
daar•voor
  1. Fisies voor iets anders.
  2. Vir dit.
  1. Die deur gaan toeklap. Sit iets daarvoor.
  2. Daarvoor kry hy gevangenisstraf.
daaraan, daarby, daardeur, daardie, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daarop, daarvan, daaroor

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: daarvoor(nl)