daaroor
Voorkoms
| Voornaamwoord |
|---|
| daaroor |
- daar•oor
- Fisies bo-oor gaan.
- 'n Spesifieke saak; oor dit; oor die.
- Die rooster word onder die hek geplaas. Mense en karre kan vrylik daaroor beweeg, maar nie die vee nie.
- Daar is nie 'n woord daaroor gerep nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|