dam

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dam | damme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dammetjie | dammetjies |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- dam
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Groot wal of versperring wat die vloei van water belemmer of stop om sodoende 'n reservoir of 'n meer van water te vorm.
Voorbeeldsinne
- Die meeste damme het 'n oorloop waaroor of -deur water kan vloei wanneer die dam vol is.
Spreekwoorde
- «Die dam lê kant en wal.»
- Tot oorlopens toe vol.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: dam | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dam.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dam m | dammen |
Verkleinwoord | dammetje | dammetjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [dɑm]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Wal wat die twee oewers van 'n waterliggaam verbind en die vloei van water verhinder.
Eienskappe
- In Nederlands dui hierdie woord net die wal self aan.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | dam v/m | dammen |
Verkleinwoord | dammetje | dammetjes |
![]() |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (speletjie) 'n Dubbele damsteen in die damspel.
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dammen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van dammen
- gebiedende wys van dammen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik dam.
- 2.: Dam je?
- 3.: Dam!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Speletjies in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands