dink
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Onbepaalde wys | dink | |
| Teenwoordige Tyd | ek | dink |
| Verlede Tyd | ek | dag, dog, het gedag, het gedog, het gedink |
| Verlede deelwoord | gedag, gedog, gedink | |
| Verdere vervoegings: dink (vervoeging) | ||
- Hulp:IPA: [dəŋk]
-
; verlede tyd: [dɑχ, doχ, ɦet χəˈdɑχ, ɦet χəˈdoχ, ɦet χəˈdəŋk]; verlede deelwoord: [χəˈdɑχ, χəˈdoχ, χəˈdəŋk](lêer)
- teenwoordige tyd: دِنْكْ ; verlede tyd: هَِتْ خِدِنْكْ , هَِتْ خِدَُوخْ , هَِتْ خِدَخْ , دَُوخْ , دَخْ ; verlede deelwoord: خِدِنْكْ , خِدَُوخْ , خِدَخْ
- Geestesarbeid verrig, idees beskou en 'n mening vorm.
- In die bewussyn bring.
- Nadink.
- Die gedagtes laat gaan oor.
- Die mening hê.
- Jou iets verbeel, van oordeel wees.
- Vermoed.
- (Verouder:) denk
| Vertalings: dink | |||
|---|---|---|---|