Gaan na inhoud

gewel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gewel     gewels  
ge•wel
(boukunde) Boonste gedeelte van 'n muur wat deur twee hellende dakvlakke ingesluit is en 'n driehoekige vorm het
  1. Die gewels is 'n opvallende kenmerk van die Kaaps-Hollandse boustyl

    Holonieme

Muur, huis, gebou

    Vertalings

  Vertalings:   Driehoekige muur
Duits: Giebel(de)
Engels: gable(en)
Frans: pignon(fr)
Nederlands: gevel(nl)