Gaan na inhoud

ledemaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ledemaat     ledemate  
le•de•maat
(anatomie) Deel van die liggaam, soos 'n arm of been.
'n Been is 'n ledemaat wat gebruik word om die lyf van 'n organisme te ondersteun of op te hou.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: limb(en)
Nederlands: ledemaat(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ledemaat m/v/o ledematen
Hulp:IPA: [ˈle.də.mat]
   
(lêer)
le•de•maat
(anatomie) Ledemaat; deel van die liggaam, soos 'n arm of been.

    Eienskappe

Ontstaan uit lidmaat.