lui
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lui |
| Verlede Tyd | ek | het gelui |
- 'n Geluid maak.
- As inhoud hê.
- As die klok lui, moet die kinders aantree.
- Die boodskap lui: "hy is dood"; besonderhede ontbreek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | lui | luie | ||
| Vergrotend | luier | |||
| Oortreffend | luiste | |||
- Vol traagheid; nie lus vir werk of inspanning nie.
- Die boemelaar is so lui dat hy eintlik bid om nie werk te kry nie.
- Nie 'n lui haar op die kop nie (baie fluks).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | — | lui |
- Hulp:IPA: [lɶy]
-
(lêer)
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | lui | |
| Verboë | luie | |
| Partitief | luis | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | luier | |
| Verboë | luiere | |
| Partitief | luiers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | luist | |
| Verboë | luiste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het luist(e) | |
- Lui; traag en sonder lus