Gaan na inhoud

mees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Mees (s.nw.) in Skotland.
Bywoord
mees
Die meeste; in die hoogste mate of aard; die grootste in aantal of hoeveelheid.
In die mees algemene sin van die woord is 'n bevolking die versameling mense wat in 'n gegewe geografiese area woon.

    Eienskappe

Die oortreffende trap van baie, veel.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: most(en)
Nederlands: meest(nl)
Enkelvoud Meervoud
  mees     mese  
(voëls) 'n Lid van die familie op Wikispecies Paridae, 'n Europese voël wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.
'n Mees is 'n klein, stewige voëltjie met 'n relatief kragtige snawel.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tit(en)
Frans: mésange(fr)
Nederlands: mees(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mees.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord mees v/m mezen 
Verkleinwoord meesje meesjes  
Hulp:IPA: [mes]
   
(lêer)
(voëls) op Wikispecies Paridae, Mees

    Hiponieme

koolmees, pimpelmees, kuifmees, staartmees, glanskop, matkop