nep
Nederlands (nl)
Etimologie
- In Nederlands sedert 1913 bekend as Bargoens (diewetaal), later in die standaardtaal opgeneem. Uit Duitse diewetaal (Rotwelsch) Nepp bekend sedert die 18de eeu. Moontlik van Hebreeus nāʼaph wat "bedrieg, onkuis wees" beteken. Rotwelsch Neppe is ook "hoer".[1]
Uitspraak
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | nep | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Nagemaakte goeters, vervalsing, bedrog
Voorbeeldsinne
- «Die diamanten? Dat is zuivere nep.»
- Daardie diamante? Dis suiwer 'n vervalsing.
Eienskappe
- Manlik. Ontelbaar
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | nep | |
Verboë | neppe | |
Partitief | neps | |
Vergrotend | ||
Onverboë | nepper | |
Verboë | neppere | |
Partitief | neppers | |
Oortreffend | ||
Onverboë | nepst | |
Verboë | neptste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het nepst(e) |
Byvoeglike naamwoord
- Nagemaak, vervals