neusgat
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| neusgat | neusgate |
- neus•gat
- (anatomie) Een van die twee openinge van die neus.
- Terwyl hy daaraan ruik, blaas sy baie liggies in sy neusgate en streel oor sy neus.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Jana se geheim Nita Griessel LAPA Uitgewers , 2014, ISBN 0799354406, ISBN 9780799354409