stroper
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| stroper | stropers |
- stro•per
- 'n Stroper doen al die oeswerk in een beweging: dit sny die graan af, dors (haal die korrels uit die are of die pitte van die stronk of die pitte uit die peule uit) en wan (skei die kaf van die korrels).
- 'n Vermeende stroper het in die hof verskyn nadat hy met 'n voertuig vol perlemoen betrap is.
| Vertalings: Plaaswerktuig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Misdadiger | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | stroper m | stropers |
| Verkleinwoord | stropertje | stropertjes |
- Hulp:IPA: [ˈstro.pər]
-
(lêer)
- stro•per
- «Waarom wordt [de] handel in hoorn van levende neushoorns niet toegestaan om [het] monopolie [van de] stropers te breken?[1]»
- Waarom word handel in die horing van lewende renosters nie toegestaan om die wilddiewe se monopolie te breek nie?
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Misdaad in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Misdaad in Nederlands