preteritum
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
preteritum | preterita |
- پرِیتَِرِیتِومْ , meervoud: پرِیتَِرِیتَ
- praeteritum, meervoud: praeterita
- Vorm van 'n werkwoord wat die afgeslote verlede aandui. Dog, had, kon, moes, mog, sou, was, werd, wis, wou is die tien preterita wat nog in Afrikaans bestaan; sommige is egter verouderd.
Vertalings: preteritum | |||
---|---|---|---|
|