vloedvlakte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vloedvlakte | vloedvlaktes |
- فْلُودْ فْلَكْتِی , meervoud: فْلُودْ فْلَكْتِسْ
- floetflakte, floedflakte, meervoud: floetflaktes, floedflaktes
- vloed•vlak•te
- (ekologie) Vlakte langs die oewers van 'n rivier wat nou en dan of periodiek deur water oorstroom word.
| Vertalings: vloedvlakte | |||
|---|---|---|---|
|
|||
- Sedert 1988 opgeteken. Moontlike Afrikaanse leenwoord.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | vloedvlakte v | vloedvlakten |
- Op droogvallende vloedvlakten komt jong gras op.[1]