vroulikheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vroulikheid |
- IPA: [ˈfrəʊ̯ləkɦəɪ̯t, ˈfrəʊ̯ləkəɪ̯t]
- فْرَوْلِكْهَیْدْ
- froulikheit, froulikheid
- Die hoedanigheid van vroulik wees.
- Toestand stereotipies gekenmerk deur eienskappe van 'n vrou, soos sagaardigheid, meegevoel, ens.
| Vertalings: vroulikheid | |||
|---|---|---|---|
|
| ||