Wallies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Wallies | Walliese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈvɑlis], attributief: [ˈvɑlisə]
Met Arabiese letters:
- ڤَالِیسْ , attributief: ڤَالِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Walliesers; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wallis.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wallies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈvɑlis]
Met Arabiese letters:
- ڤَالِیسْ
Betekenisse:
- 'n Britonse taal met ongeveer 580 duisend sprekers.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: cy
- ISO 639-2(B): wel
- ISO/DIS 639-3: cym
- SIL: WLS
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wallies