Wit-Russies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Wit-Russies | Wit-Russiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [ˈvətrœsis], attributief: [ˈvətrœsisə]
Met Arabiese letters:
- ڤِتْ رِوسِیسْ , attributief: ڤِتْ رِوسِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Wit-Russe; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Wit-Rusland.
Sinonieme:
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wit-Russies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ˈvətrœsis]
Met Arabiese letters:
- ڤِتْ رِوسِیسْ
Betekenisse:
- 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 10,2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Wit-Rusland.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: be
- ISO/DIS 639-3: bel
- SIL: RUW
Sinonieme:
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wit-Russies