aasvoël
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aasvoël | aasvoëls |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- آسْفُووِلْ , meervoud: آسْفُووِلْسْ
Betekenisse:
- Groot aasvretende voël met 'n kaal kop en groot vlerke.
Spelling tot 1909:
- aasfó-ël, meervoud: aasfó-ëls