afrikaner
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA: [ɑfriˈkɑːnər, ɑfrəˈkɑːnər], meervoud: [ɑfriˈkɑːnərs, ɑfrəˈkɑːnərs]
- اَفْرِیكَانِرْ , meervoud: اَفْرِیكَانِرْسْ
- afrikáner, afrika-ner, afriká-ner; meervoud: afrikáners, afrika-ners, afriká-ners
- Naam gegee aan verskillende soorte veldblomme van die geslagte Gladiolus (fam. Iridaceae) en Homoglossum (fam. Iridaceae), soos die rooiafrikaner, ens.
- Naam gegee aan sekere aandblom- en pypiesoorte, soos die bruinaandblom, geelaandblom, rooiaandblom en die rooipypie, rooibergpypie en witpypie.
- Naam gegee aan verskillende eenjarige blomkruidgewasse van die geslag Tagetes (fam. Compositae).
- IPA: onbepaald: [afriˈkaːnər], bepaald: [afriˈkaːnərən]; meervoud: [afriˈkaːnərə], bepaald: [afriˈkaːnərnə]
- Afrikaan
- Afrikaanse, 'n inwoonster van Afrika.
- IPA: [afʀikaˈnɛʀ], meervoud: [afʀikaˈnɛʀ]
- Afrikaans, van, betreffende, behorende tot die Afrikaners.
- afrikander, afrikaander